Skip to content

DIRCO adjunkminister vra media om meer ingeligte begrip van migrasie te bevorder [KLANK]

# Die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Thandi Moraka, het die media gevra om ʼn meer ingeligte begrip van migrasie en streeksverhoudings te help bevorder. Sy het mense wat Suid-Afrika binnekom aangemoedig om immigrasiewette en -regulasies na te kom voor vandag se 46ste algemene vergadering van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban. Moraka sê migrasie is ʼn wêreldwye verskynsel, want mense beweeg oor grense weens onder meer ekonomiese geleenthede en akademiese ontwikkeling:

ENG MorakaOnMigration