Skip to content

Digitale Ekonomie-werkgroep versterk wêreldwye samewerking oor inligtingsintegriteit [KLANK]

# Die Digitale Ekonomie-werkgroep gaan die Media 20-verklaring by die G20-beraad in November voorlê om globale samewerking oor inligtingsintegriteit te versterk. Die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het by die Media 20-beraad in Johannesburg gesê Suid-Afrika is verbind tot die bevordering van die agenda deur die VN, UNESCO en onafhanklike media. Hy het beklemtoon die beskerming van inligting moet burgers en joernaliste bemagtig sonder om vryheid van spraak te ondermyn:

ENG-MalatsiOnIntegrity