# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Vervoer het PRASA versoek om ‘n meganisme te skep vir geskilbeslegtings vir ondernemings na kommer oor wanbetaling deur hoofkontrakteurs wat klein besighede dwing om te sluit. Die komitee het die Oos-Rand-korridor besoek en die Daveyton-stasie, Brakpan-substasie en Germiston-brug inspekteer. Hulle wil binne drie weke ‘n verslag sien met oplossings vir hierdie geskille. Die voorsitter, Donald Selamolela sê klein besighede is noodsaaklik vir werkskepping en projeklewering:
Die Parlement moedig PRASA aan om meganismes te skep om betalingsgeskille te besleg [KLANK]
ENG-SelamolelaOnContractors