# Die Galileo-opelug-fliek nooi Wes-Kaapse fliekgangers uit om die naweek ʼn onvergeetlike ervaring in die buitelug by te woon. Die branderry-kortfilms Changing Tempo, Where We Thrive, en The Source word vanaand in die Kirstenbosch-botaniese tuine in Nuweland vertoon. Môre volg die superheldfliek uit 2005 deur die regisseur Christopher Nolan, Batman Begins, op die Nederburg-wynlandgoed in die Paarl. Kaartjies kos 145-rand per persoon.
Die Galileo-opelugfliek vertoon die naweek opwindende films