Skip to content

Derde sluis van Vaaldam oopgemaak weens volgehoue invloei van water [KLANK]

# Die departement van Water en Sanitasie sê die Vaaldam ondervind tans ‘n volgehoue invloei van water weens die swaar reënval in sy opvangsgebied. Hulle moes as gevolg daarvan weer ‘n derde sluis oopmaak om van die water uit te laat. Die woordvoerder van die departement, Wisane Mavasa, sê die dam is 108,4-persent vol en hulle sal waarskynlik vandag nog ‘n sluis moet oopmaak. Sy sê die invloei van die Bloemhofdam neem intussen ook toe:

ENG WisaneonHighInflows