Skip to content

Departement van Minerale en Petroleumhulpbronne hersien plaaslike brandstofprysmeganisme [KLANK]

# Die Departement van Minerale en Petroleumhulpbronne hersien die plaaslike brandstofprysmeganisme en die proses sal einde Maart volgende jaar afgehandel wees. Die regering het verlede week die algemene brandstofheffing tydelik met drie rand per liter verlaag om verbruikers tegemoet te kom te midde van skerp internasionale brandstofprysstygings weens die konflik in die Midde-Ooste. Die Direkteur van Brandstofprysmeganisme, Robert Maake, sê die brandstofprys is die gevolg van verskeie wêreldwye en plaaslike kragte:

ENG MaakeONMechanism