Skip to content

Departement van Landbou reik waarskuwing uit oor hondsdolheid [KLANK]

# Die Departement van Landbou het ‘n waarskuwing uitgereik oor hoërisikogebiede vir hondsdolheid in Suid-Afrika, waar die siekte onder honde, Kaapse pelsrobbe en ander soogdiere voorkom. Hondsdolheid is ‘n dodelike virussiekte wat alle soogdiere aantas en in die speeksel van besmette diere na mense kan versprei. Die departement se woordvoerder, Prince Mtsweni, sê daar was vanjaar menslike sterftes in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en Limpopo wat toegeskryf kan word aan hondsdolheid:

ENG PrinceonRabies