Skip to content

Departement van Landbou laat melk van kwarantynplase op die plaaslike mark toe [KLANK]

# Die Departement van Landbou sê met sommige provinsies wat sukkel met bek-en-klouseer, het hulle besluit om toe te laat dat melk van kwarantyn-plase in Limpopo en die Oos-Kaap op die plaaslike mark vrygestel word. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die opheffing van die siektebestuursgebiede aangekondig nadat verskerpte pogings deur die Veeartsenykundige Dienste suksesvol was om die verspreiding van bek-en-klouseer te beperk. Die adjunk-direkteur-generaal van Landbouproduksie, Dipepeneneng Serage, sê boere word aangespoor om biosekerheidsmaatreëls na te kom:

ENG SerageonQuarantinedFarms