# Die Departement van Binnelandse Sake sê een van die Zimbabwiese immigrante by die Musina-repatriasiesentrum in Limpopo word van moord verdink en is in aanhouding. Geen verdere besonderhede is oor die voorval bekend nie. Die departement het die repatriasie van Malawiese en Zimbabwiese burgers by die sentrum oor die naweek bespoedig. Limpopo se bestuurder van Binnelandse Sake, Albert Matsaung, sê meer as 80 busse het die naweek vanaf die sentrum vertrek:
Departement van Binnelandse Sake versnel repatriasie van Malawiese en Zimbabwiese burgers [KLANK]
ENG MatsaungOnRepatriation