# Die DA in Gauteng dring aan op ‘n openingsdatum vir die Vroue Lewende Erfenismonument in Pretoria. Die party se woordvoerder, Leanne de Jager, verwelkom die uitreiking van die gedenkteken se gebruiksertifikaat, maar sê die kompleks van 200-miljoen-rand moet nou vir die publiek oopgestel word. Dit bly gesluit sedert 2018 weens bouwerk- en nakomingsprobleme. De Jager vra die Gautengse regering om te verseker die deure maak oop en bly oop:
DA wil weet wanneer Vrouemonument in Pretoria se deure open [KLANK]
AFR-DeJagerOnMonument