Skip to content

DA Wes-Kaap sê Kaapse Sorgfonds gebruik miljoene uit privaat sektor om kwesbaarstes te ondersteun [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die Kaapse Sorgfonds maak steeds ‘n tasbare verskil deur ‘n reeks projekte, insluitend die voorsiening van rolstoele en sanitêre produkte. Die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het ‘n vennootskap met die Kaapstadse Wetenskapsentrum gesluit om ‘n belegging van bykans 11-miljoen-rand in die fonds te verseker. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê hierdie samewerking sal die fonds se vermoë versterk om kwesbare gemeenskappe te ondersteun:

AFR PhilanderONVulnerable