# Die DA in die Wes-Kaap waarsku nuwe wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming sal landelike werksgeleenthede op plase in gevaar stel. Die DA-lid, Noko Masipa, sê onbuigsame numeriese teikens ignoreer seisoenale indiensnemingsneigings en klassifiseer baie plase as aangewese werkgewers enn plaas hulle wettig en finansieel in gevaar. Masipa sê die beleid kan werksverliese veroorsaak, uitvoere ontwrig en die Wes-Kaapse ekonomie benadeel. Hy eis duidelikheid en praktiese ondersteuning vir landelike gemeenskappe:
DA Wes-Kaap bekommerd Gelyke Indiensnemingsteikens sal landelike plaasarbeid benadeel [KLANK]
ENG-MasipaOnEmploymentEquity