# Die DA in die Wes-Kaap sê Transnet se belegging van 96-miljoen-rand in vier nuwe hibriede stapelkrane by die Kaapstadse houerterminaal is te min en te laat om die hawe se voortgesette uitdagings aan te spreek. Noko Masipa van die party sê ernstige opeenhopings veroorsaak dat duisende tonne van die provinsie se vrugte-uitvoere na hawens in die Oos-Kaap herlei word, wat koste vir produsente verhoog:
DA waarsku uitvoerders verlaat Kaapstad-hawe weens voortdurende vertragings [KLANK]
ENG MasipaPortInvestment