Skip to content

DA waarsku ‘n dubbele ekonomiese slag wag op Suid-Afrika met Amerikaanse tariewe en Taiwan se skyfie-beperkings [KLANK]

# Die DA sê Suid-Afrika ondervind ‘n dubbele ekonomiese slag met dreigende tariefverhogings sowel as beperkte toegang tot Taiwan se halfgeleier-elektroniese skyfies. Die party beskuldig die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, omdat hy Taiwan se sending na Suid-Afrika afgradeer het, en waarsku dat sleutelnywerhede soos motorvervaarding, wat swaar op hierdie skyfies staatmaak, benadeel kan word. Ryan Smith van die DA vra dat die regering ‘n oop, onverbonde handelsbeleid moet handhaaf om werksgeleenthede te beskerm en toekomstige groei te verseker:

ENG SmithOnChips