# Die DA verwelkom die positiewe tekens van ʼn omvattende handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Amerika, en dat die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika dalk vir ʼn jaar verleng word. President Cyril Ramaphosa het verlede maand ʼn onderhandelingspan na Amerika gestuur om ʼn verlaging in die 30-persent tariewe op uitvoere na Amerika te probeer bewerkstellig. Toby Chance van die DA sê hulle ondersteun die regering van nasionale eenheid en die privaat sektor se pogings om betrekkinge met die land se grootste handelsvennoot te herstel:
DA verwelkom vordering met moontlike handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Amerika [KLANK]
ENG ChanceOnTradeDeal