Skip to content

DA verwelkom voortgesette groei in landbousektor [KLANK]

# Die DA sê hy verwelkom die voortgesette groei in die landbousektor se bydra tot die bruto binnelandse produk onder die rentmeesterskap van minister John Steenhuisen. Die sektor het in die tweede kwartaal vanjaar met 2,5-persent gegroei ná ʼn hersiene 18,6-persent styging in die eerste kwartaal. Dis hoofsaaklik toegeskryf aan toenemende ekonomiese aktiwiteit in akkerbou- en veeprodukte. Willie Aucamp van die DA sê die sektor het bewys dit beskik oor onontginde moontlikhede om inklusiewe ekonomiese groei aan te dryf:

AFR AucampOnAgricultureGrowth