Skip to content

DA verwelkom skepping van taakspan vir voorkoming van dieresiektes [KLANK]

# Die DA sê die Departement van Landbou se optrede om die bek-en-klouseer-uitbreking in die land te bekamp, is bemoedigend. KwaZulu-Natal bly die middelpunt van die siekte. Altesaam 274 van die uitbrekings is nog aktief, waarvan 180 in KwaZulu-Natal is. Willie Aucamp van die DA sê die skepping van ‘n taakspan met lede uit die bedryf en die regering vir die voorkoming, bestuur en beheer van dieresiektes word verwelkom:

AFR AucampOnFMD