# Die DA in Tshwane verwelkom die tersydestelling deur die Noord-Gautengse Hooggeregshof van ‘n onreëlmatige tender wat toegeken is aan ‘n konsortium wat verbind word met die ANC-weldoener Edwin Sodi. Die tender, wat in 2020 vir die Rooiwal-watersuiweringsaanleg uitgereik is, het nie aan bedryfsvereistes voldoen nie. Die koukusleier van DA in Tshwane, Cilliers Brink, sê die uitspraak ondersteun die stad se pogings om die Sodi-konsortium op ‘n swartlys vir toekomstige regeringskontrakte te plaas:
DA verwelkom hofoorwinning teen Edwin Sodi se onreëlmatige tender in Tshwane [KLANK]
AFR-BrinkOnSodi