Skip to content

DA veroordeel aanval op 70-jarige vrou op plaas in Mpumalanga [KLANK]

# Die DA veroordeel die aanranding op die 70-jarige boervrou, Rolé Uys in Mpumalanga. Die aanvallers het kookwater op haar uitgegooi voordat hulle haar met kettings vasgemaak, haar mond toegestop en haar vir dood agtergelaat het. Die DA se woordvoerder oor landbou, Willie Aucamp sê hierdie aanval, wat volg op ‘n soortgelyke aanval wat die vrou twee mande gelede verduur het, beklemtoon die voortslepende landelike veiligheidskrisis. Hy vra vir dringende implimentering van veiligheidmaatreëls:

AFR-AucampOnUys