# Die DA steun die ondertekening van die Verdrag oor Internasionale Gebiedswaters wat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, namens Suid-Afrika onderteken het op die Verenigde Nasies se Oseanekonferensie in Frankryk. Die Ooreenkoms oor Bioverskeidenheid Buite Nasionale Jurisdiksie is deur meer as 130 lande bekragtig. Andrew de Blocq van die DA sê dit bevat regulasies oor die bewaring van bioverskeidenheid, die bestuur van die uitwerking daarvan, en billike toegang tot seehulpbronne vir ontwikkelende lande:
DA steun verdrag oor gebiedswaters wat fokus op die beskerming van mariene bioverskeidenheid [KLANK]
AFR AndrewonSupports