Skip to content

DA steun gesamentlike parlementêre vergadering oor landbou en plaasveiligheid [KLANK]

# Die DA sê vandag se gesamentlike parlementêre sitting tussen die portefeuljekomitees op Landbou en die Polisie is ’n deurslaggewende stap om landelike en plaasveiligheid aan te pak. Die party dring ook aan op geteikende optrede om veediefstal te bekamp, wat die landbousektor jaarliks meer as drie-miljard-rand kos. Willie Aucamp van die DA sê beter samewerking tussen die polisie en die landbousektor is van kardinale belang om boere, werkers en voedselsekerheid te beskerm:

 

AFR AucampOnFarmSafety