# Die DA sê die Wes-Kaap se toerisme-, handels- en beleggings-bevorderingsagentskap, Wesgro, se rol in handelsbevordering is van kardinale belang terwyl Suid-Afrika nuwe wêreldwye handelsdruk ervaar, insluitend die tarief van 30-persent wat Amerika ingestel het. Wesgro het die afgelope jaar 15-miljard-rand in nuwe beleggings bekom en vyf-miljard-rand se uitvoere bemiddel. Noko Masipa van die DA sê die agentskap het ook 75 handelsendings gelei en met 48 lande gesprekke gevoer om toegang tot markte te verkry:
DA sê Wesgro se handelsbevordering is van kritieke belang te midde van die VSA se tariewe en globale spanning [KLANK]
ENG MasipaOnTradePromotion