Skip to content

DA sê Suid-Afrikaanse uitvoerders kan binne ure toegang tot Amerikaanse mark verloor [KLANK]

# Die DA sê die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, se voorstel dat die heroorweging van handelsverhoudinge met Amerika onafwendbaar is, is kommerwekkend. Suid-Afrika se handelspan wend ʼn laaste poging aan voor môre se sperdatum waarop tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere na dié land ingestel word. Toby Chance van die DA sê die land se uitvoerders kan binne ure vir minstens drie jaar toegang tot een van die wêreld se grootste markte verloor:

ENG ChanceOnTariffs