Skip to content

DA sê Nasionale Krugerwildtuin se handelsmerk is die grondslag van Suid-Afrika se florerende ekotoerisme-ekonomie [KLANK]

# Die DA sê die Nasionale Krugerwildtuin se globale handelsmerk is die grondslag van Suid-Afrika se florerende ekotoerisme-ekonomie. Die party sê die poging om die naam te verander, wat deur die EFF geopper en deur die MK-party en die ANC in Mpumalanga se wetgewer ondersteun is, was niks meer as ‘n leë vertoningsgebaar nie. Andrew de Blocq van die DA sê die ondermyning van hierdie handelsmerk vir politieke gewin sal die burgers wat hierdie partye beweer hulle verteenwoordig, regstreeks benadeel:

AFR AndrewOnKruger