# Die DA sê die ANC se mislukking om ‘n sterk handelsooreenkoms met die VSA te sluit het Suid-Afrikaanse uitvoerders blootgestel aan skadelike nuwe tariewe. Die party blameer die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola dat hulle nie vroeër opgetree het nie, met besighede wat nou 30-persent tariewe in die gesig terwyl buurlande slegs 15-persent betaal. Ryan Smith van die DA doen ‘n beroep op dringende hervormings om burokrasie te verminder:
DA sê ANC-kaderontplooiing stel SA se toekomstige handel in gevaar [KLANK]
ENG SmithOnTradeFuture