# Die DA het vandag korrupsieklagtes aanhangig gemaak teen die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane. Die party beweer dat sy meer as 700-duisend-rand se bedrog gepleeg het by Eskom terwyl sy vir Vitrovian gewerk het. Die konsultasiefirma is aangestel om onrus te hanteer by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga. Glynnis Breytenbach van die DA het president Cyril Ramaphosa daarvan beskuldig dat hy korrupte ministers beskerm en ’n volledige polisie-ondersoek geëis:
DA lê klagtes teen minister Thembi Simelane oor vermeende bedrog by Eskom [KLANK]
ENG BreytenbachOnCharges