# Die DA sê president Cyril Ramaphosa was verkeerd om die grondbesettings van die vroeë 2000’s in Zimbabwe noodsaaklik en ambisieus te noem tydens sy besoek aan Harare verlede week. Die party sê die proses het die buurland se ekonomie vernietig en hongersnood veroorsaak. Hulle waarsku indien dit as ‘n voorbeeld gebruik word, hou dit die gevaar in om Suid-Afrika se omstrede Onteieningswet te bevorder. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê grondhervorming moet billik en wettig wees, en die Grondwet respekteer:
DA kritiseer Ramaphosa omdat hy grondbesettings in Zimbabwe prys [KLANK]
AFR AucampOnConfiscations