Skip to content

DA kritiseer Lesufi se ekonomiese strategieë terwyl Gauteng se werkloosheidsyfer styg [KLANK]

# Die DA sê die regering van Gauteng-premier, Panyaza Lesufi stel nog steeds die inwoners teleur, met die provinsie se werkloosheidsyfer wat gestyg het tot 34,7-persent, vanaf 34,4-persent. Die nuutse kwartaalikse arbeidsmag-opname wys dat daar 2,7-miljoen werklose inwoners in die provinsie is, met ‘n addisionele 579-duisend ontmoedigde werksoekers. Mike Moriarty van die DA het Lesufi se ekonomiese strategieë gekritiseer, insluitend die Nasi Ispani-program, wat nie in staat was om beleggers te lok of om infrastruktuurprobleme aan te spreek nie:

ENG MoriartyOnUnemployment