Skip to content

DA in Wes-Kaap wens provinsiale wenners van Onderwysdepartement se Vaardigheidskompetisie geluk [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het onderwysers en leerders wat die Onderwysdepartement se Provinsiale Vaardigheidskompetisie gewen het, geluk gewens. Die party sê die inisiatief wat in 2018 met net twee vakke begin het, het gegroei tot ‘n jaarlikse vlagskipgeleentheid wat nou ‘n wye verskeidenheid tegniese onderwerpe insluit. Peter Johnson van die DA sê die wenners sal in Oktober die provinsie by die interprovinsiale kompetisie in Johannesburg verteenwoordig:

AFR PeteronCompetition