Skip to content

DA in Wes-Kaap moedig organisasies aan om aansoek te doen om kuns- en kultuur-befondsing [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap moedig alle kwalifiserende kuns-, kultuur- en erfenis-organisasies in die Kaapstadse metro aan om aansoek te doen vir die Stad Kaapstad se hulptoelaag-befondsing vir die volgende twee boekjare. Benedicta van Minnen van die party sê die stad het in die 2025/26-boekjaar 3,81-miljoen-rand toegeken aan 14 organisasies wat ontwikkelingsprogramme in kuns, kultuur en gemeenskapsontwikkeling in Kaapstad ondersteun:

AFR MinnenONFunding