# Die DA in Matlosana in die Vrystaat het Vrouemaand afgesluit met ʼn opwindende Vrouedag-viering in Hartbeesfontein. Die geleentheid het vroue uit die gemeenskap verenig vir ʼn dag van inspirasie, bemagtiging en erkenning. Portia Burrell van die DA sê die program het hartroerende gesprekke ingesluit, asook skeppende bedrywighede en die erkenning van besondere vroue wat ʼn positiewe invloed het. Sy sê vroue in leierskap was ʼn belangrike gesprekspunt:
DA in Vrystaat steun vroue en die jeug [KLANK]
AFR BurrelOnUnitedWomen