# Die DA sê hy is gereed om vandag in die Hooggeregshof in Pretoria voort te gaan met sy saak teen die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming. Die party voer aan dat die wet rassekwotas instel wat as teikens verbloem is, en mense onregverdig en ongrondwetlik van werk uitsluit op grond van ras. Die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, het aan die media gesê die wetgewing gee die minister van Indiensneming en Arbeid onbeperkte magte om rassekwotas op te lê, wat beleggings sal ontmoedig en werkloosheid vererger:
DA in die hof om die Wysigingswetgewing op Gelyke Indiensneming te beveg [KLANK]
ENG ZilleOnEmploymentAct