# Die DA doen ʼn beroep op die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, om die Ouditeur-generaal dringend opdrag te gee om ernstige finansiële en omgewingskwessies by die Lesotho-hoogland-waterprojek se tweede fase te ondersoek. Bouwerk is weer gestaak nadat ʼn kontrakteur nabygeleë riviere en die Katse-dam besoedel en noodsaaklike drinkwater met suur afvalwater besmet het. Stephen Moore van die DA sê die projek se koste het van agt-miljard- tot 53-miljard-rand gestyg:
DA eis dringende ondersoek nadat besoedeling Lesotho-waterprojek tot stilstand bring [KLANK]
ENG StephenonPollution