Skip to content

DA dring aan op ondersoek na verwoestende veldbrande wat deur brandstiging veroorsaak word [KLANK]

# Die DA vra ‘n omvattende ondersoek na die vermeende brandstigting-verwante bosbrande in die Wes-Kaap. Op ‘n parlementêre vraag is onthul dat 68 van die meer as elf-duisend veldbrande wat in die provinsie aangemeld is, as brandstigting ondersoek word – 97-persent daarvan in Kaapstad. Die party dring daarop aan dat die polisie die skuldiges moet vastrek. Dave Bryant van die DA sê brandstigting stel lewens in gevaar, benadeel die omgewing en vermors belangrike hulpbronne:

ENG BryantOnArson