Skip to content

DA bevraagteken wettigheid van nuwe diensbillikheids-teikens [KLANK]

# Die DA het in die Hooggeregshof in Pretoria aangevoer dat die regering se nuwe diensbillikheids-teikens onregmatig en ongrondwetlik is. Die party glo die Ministerie van Werkskepping en Arbeid het sy mag oorskry deur onbuigsame numeriese teikens te stel sonder voldoende raadpleging. Die DA se regsverteenwoordiger, Ismail Jamie, het aan die hof gesê die teikens neem nie streeks- en sektor-spesifieke werklikhede in ag nie en dit kan die reg op waardigheid en billike arbeidspraktyke skend wat deur die Grondwet beskerm word:

ENG JamieOnTargets