# Die DA vra dat die rompslomp wat hernubare energieprojekte vertraag, verder besnoei word. Die party sê die Wes-Kaap wil omgewingsgoedkeurings bespoedig, maar nasionale reëls is steeds te streng, en sekere projekte neem te lank om te verwerk. Die DA-lid, Dave Bryant, doen ‘n beroep vir ‘n amptelike ooreenkoms met die nasionale regering om goedkeurings makliker en vinniger af te handel:
DA bepleit verdere besnoeiings aan rompslomp wat hernubare energieprojekte vertraag [KLANK]
ENG BryantRedTape