# Die DA sê ten spyte van inhegtenisnemings gaan die ongebreidelde stroping van boslelie- en vetplantspesies voort. Verlede week is vier buitelanders tot 15-jaar tronkstraf elk gevonnis nadat hulle 303 plante van die ernstig bedreigde Clivia mirabilis in die Namakwa-streek gesteel het. Andrew de Blocq van die DA sê talle bedreigde en ernstig bedreigde plantspesies, insluitend agt Conophytum-spesies, het reeds in die natuur uitgesterf weens stroping en die onwettige handel in skaars plante:
DA bekommerd oor voortslepende stroping van boslelie- en vetplantspesies [KLANK]
ENG BlocqOnPlants