# Die minister van vervoer, Barbara Creecy, het PRASA se hernubare energie-inisiatief bekendgestel en die 300ste plaaslik-geboude trein in Isipingo, KwaZulu-Natal, gevier. Creecy het aan Newzroom Afrika gesê die treine wat van Suid-Afrikaanse staal gemaak is, dui op vordering in gevorderde vervaardiging en werkskepping. Die minister het ook die nuwe Isipingo winkelsentrum in KwaZulu-Natal geopen,wat deel is van PRASA se stedelike hernuwingsveldtog:
Creecy stel PRASA se hernubare energieprojek en 300ste trein bekend [KLANK]
ENG-CreecyOnRail