Skip to content

Creecy sê houerterminaal is ‘n sleutelspilpunt vir wêreldwye uitvoere [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die houerterminaal in Kaapstad is ‘n noodsaaklike komponent in die uitvoer van produkte na wêreldmarkte. Creecy het tydens ‘n toesigbesoek om Transnet se gereedheid vir die sagtevrugte-uitvoerseisoen te beoordeel, beklemtoon dat die hawe ‘n sleutelspilpunt vir die Wes-Kaap is wat noodsaaklike ekonomiese groei en werkskepping bevorder. Sy voeg by meer as vier-miljard-rand is landwyd in die opgradering van hawetoerusting belê:

ENG-CreecyOnPort