Die vakbondfederasie Cosatu, Solidariteit, die Inmaakvrugteprodusentevereniging, en ander vrugteprodusente, doen ‘n beroep op Premier Foods om nie sy Tulbagh-vrugte-inmaakfabriek in die Wes-Kaap te sluit nie. Malvern de Bruyn van Cosatu sê die sluiting sal 424 fabriekswerkers, honderde vrugteprodusente en duisende ander mense raak wie se lewensbestaan van die fasiliteit afhang:
Cosatu vra meer tyd om Tulbagh-inmaakfabriek te red [KLANK]
ENG MalvernOnMoreTime