Skip to content

COSATU vra ingryping teen klimaatsverandering na vloedramp by Mthatha [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu in die Oos-Kaap het dankbaarheid uitgepreek vir die wye steun na die oorstromings by Mthatha waarin 90 mense dood en meer as twee-duisend-600 dakloos gelaat is. Cosatu het die reddingspanne, regeringsoptrede, en internasionale hulp geprys. Woordvoerder Zanele Sabela vra dringende gesamentlike ingryping om klimaatsverandering te versag:

ENG-SabelaOnClimate