Skip to content

COSATU vra groter regerings-ingryping om ekonomie te beskerm teen Midde-Oosterse oorlog [KLANK]

# Cosatu vra groter regerings-ingryping om die ekonomie te beskerm teen die verwagte verdere gevolge van die Midde-Oosterse oorlog. Die vakbondfederasie sê die jongste berigte van die Sentrale Energiefonds dui daarop dat petrolpryse volgende maand met drie-rand per liter gaan styg, diesel met tien-rand en lampolie met sewe-rand. Woordvoerder Matthew Parks sê dis nog ‘n terugslag vir die ekonomie wat die afgelope dekade met ‘n skamele een-persent per jaar groei:

ENG MatthewOnCushion