Skip to content

Cosatu vol vertroue die regering sal ‘n handelsooreenkoms met Amerika bereik [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu sê hy is steeds vol vertroue dat die regering ‘n positiewe handelsooreenkoms met Amerika sal bereik wat tot voordeel van albei partye is. Suid-Afrika probeer om president Donald Trump se administrasie te oortuig om die tarief van 30-persent te verlaag wat in Augustus op sy uitvoere na Amerika ingestel is. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê enige nuwe handelsooreenkoms moet Suid-Afrikaanse werksgeleenthede en nywerhede ‘n hupstoot gee en die land se pad na hervorming herbevestig:

ENG MatthewonConfident