Skip to content

Cosatu verwelkom ondersteuning aan SA se pogings om gelyke indiensneming te bewerkstellig [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Internasionale Arbeidsorganisasie se Komitee vir die Toepassing van Standaarde se steun aan Suid-Afrika se pogings om gelyke indiensneming te bevorder. Dit volg ná ‘n saak deur Business Unity South Africa, waarin beweer word daar is nie geraadpleeg oor die Wet op Billike Indiensneming nie. Woordvoerder Matthew Parks sê die sleutel tot ekonomiese groei is om te verseker alle Suid-Afrikaners ontvang gelyke geleenthede om werk te kry:

ENG ParksONSupport