Skip to content

Cosatu sê VSA-tarief van 30% sal verwoestende impak op ekonomie hê [KLANK]

# Cosatu is diep bekommerd oor die tarief van 30-persent wat die Amerikaanse president, Donald Trump, op Suid-Afrikaanse uitvoere aangekondig het, en sê dit sal ‘n verwoestende uitwerking op die ekonomie hê. Sektore wat hard getref sal word, sluit in die motorbedryf, landbou, klere, die chemiese bedryf en juweliersware. Matthew Parks van Cosatu sê dis duidelik dat nog onderhandelings met die Amerikaanse regering nodig is om alternatiewe te vind wat voordelig sal wees vir werkgeleenthede en sakeondernemings in albei lande:

ENG MatthewonNewUSTariff