Skip to content

Cosatu sê NUM en South Deep se mylpaal-salarisooreenkoms bied werkers langtermynsekerheid [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu sê die mylpaaloonooreenkoms tussen NUM en die South Deep-myn van Gold Fields sal werknemers die volgende vyf-jaar ondersteun. Die ooreenkoms sluit aanpassings in die behuisingstoelaag, ‘n mediese ongeskiktheidsvoordeel en ‘n begrafnisvoordeel in. Gold Fields het ook ‘n eenmalige kontant-aansporing van 50-duisend-rand goedgekeur vir permanente en vastetermyn-werknemers. Nonzuzo Dlamini van Cosatu sê die ooreenkoms bied langtermynsekerheid vir werkers in ‘n kwynende ekonomie:

ENG DlaminiONDeepMine