# Cosatu sê hulle is uiters bekommerd oor die uitwerking van die 30-persent-tarief wat deur die Verenigde State ingestel is op alle Suid-Afrikaanse uitvoere, uitgesonder minerale. Die federasie sê die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging het ‘n goeie stap gedoen om ‘n sterk wedersyds voordelige handelspakket vir die VSA aan te bied. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê meer moet gedoen word om handels- en beleggingskwessies aan te spreek wat beide lande se ekonomiese behoeftes en werkers bevoordeel:
COSATU sê Handel en Nywerheid het goeie handelspakket vir VSA aangebied [KLANK]
ENG MatthewonTradePackage