# Die vakbondfederasie Cosatu het sy steun aan die munisipale vakbond Samwu belowe, vir sy nasionale optrede volgende Donderdag in Tshwane. Die optog na die Nasionale Tesourie sal na verwagting kommer oor laat salarisbetalings, onbillike arbeidspraktyke, nie-nakoming van kollektiewe ooreenkomste, en werksonsekerheid insluit. Zanele Sabela van Cosatu doen ‘n beroep op die regering en munisipaliteite om werkers se griewe aan te spreek en bestendigheid in plaaslike regering te herstel:
Cosatu ondersteun munisipale werkers se nasionale optog [KLANK]
ENG SabelaOnNationalMarch