# Cosatu sê hy ondersteun die Departement van Indiensneming en Arbeid se nakomingsinspeksies van die werks- en lewensomstandighede op plase in die land ten volle. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die inspeksies het onlangs oortredings in Noordwes ontbloot, insluitend onwettige aftrekkings wat die minimum loon ondermyn het, haglike lewensomstandighede, afsonderlike ras-gedrewe woonkwartiere en onwettige buitelandse burgers wat op die plase werk:
COSATU ondersteun indiensnemings- en arbeidsinspeksies op plase [KLANK]
ENG ZaneleonInspection