# COSATU in die Wes-Kaap is uiters bekommerd oor die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, se besluit om verskeie minibus-taxiroetes vanaf vandag vir 30 dae te sluit. Die betrokke roetes sluit in Mfuleni, Khayelitsha, Nomzamo, Lwandle en Somerset-Wes. COSATU se woordvoerder Zanele Sabela sê die stap, wat sonder behoorlike raadpleging gedoen is, sal werkers, studente en pendelaars wat van taxi’s afhanklik is ernstig beïnvloed:
Cosatu kritiseer Wes-Kaapse sluiting van taxiroetes [KLANK]
ENG-SabelaOnTaxis